Jump to content

as de beer

Members
  • Posts

    281
  • Joined

  • Last visited

Image Comments posted by as de beer

    Fencing

          4
    ... die p.n outjies darem nou net weet hoeveel energie en tyd dit gekos het om hierdie twee springbokke op te line en vir hulle mooi te verduidelik hoe hulle koppe moet stamp en hoeveel stof hulle moet opskop.

    Gorila

          18
    After this photo, I will have to rethink the theory of evolution... I know too many people with exactly the same opion of being cooped up in their little worldly jail cells.

    Untitled

          3
    Dit is die 'tipiese' soort skoot wat 'n mens wat onder die Suiderkruis gebore is, voel geneem MOET word, maar dit laat ander seker koud, soos uit die r/c-reaksie blyk. 'n Mens sou egter graag ander fotos van hierdie eiesoortige werelddeel wou sien, want 'n mens sal seker nie al die end pad ry en dan net een of twee fotos neem nie?

    Pink01

          1

    A container from a US Midwest Antique Barn recently crossed the

    Atlantic to find a new home in South Africa.

    Comments and ratings will be appreciated.

  1. Wat meer kan 'n mens anders s꠯f doen as om jou stem te voeg by daardie ander groot kenner van DB-kunswerke, wat die besondere foto as "absolutely stunning and fantastic" beskryf het.

    alone

          3

    Nou wat op aarde beteken: "nie in jou gehad nie ;-)....??? As ek so 'n skitterende foto kon geneem het en iemand gee my so 'n backhand compliment, het ek al die beskikbare donkerhondstorms-en-bliksemstrale op hom laat neerdaal. En waarom moet 'n mens in 'n donkergat wees om so 'n foto te kan neem? Behalwe as die argument is dat feitlik alle groot visuele, klank- en woordkunstenaars van hul beste werk in sulke tye gelewer het...

     

    O, die pyngedagte, ek is heppie en tevrede en daarom kan ek nie 'n treffende foto neem nie...

    Spider

          49
    O, shucks, so it turned out that one has to pay Knut $25 to see his version. It is indeed as the advert in the top right hand corner says: The joke of the day. Well, I am happy to see Thomas' version for free on p.n.

    Untitled

          11
    Looking back over a year's photos in the new/j. section, this one remains one of my favourites. it is all about news photography, even if it is 'old news'. best, asdeb

    Robbeneiland

          8
    Stem saam met vorige kommentaar: eensaamheid, en op die afstand beweging uit 'n ander (afgelope) tydperk - maar asof dit nog hier in die hede is. Sterk komposisie en konteks. Baie geluk met 'n goeie joernalistieke foto.
×
×
  • Create New...