Jump to content

Waterford


jh de beer

From the category:

Travel

· 82,432 images
  • 82,432 images
  • 218,338 image comments


Recommended Comments

ek dink nie die drie-outjie hou of van die kaap of van wyn nie. ek skat die natuurlike foto met sy goeie ligspeling kort seker vir hom 'n klompie PS.
Link to comment

Die ratings beteken absoluut niks vir my nie. Want die 3/3 skermunkels doen dit altyd anoniem, en die mense wat wel direk rate gee altyd van 5 af boontoe - en meestal is die enigste doel dat hulle jou ego wil streel en wil h꠪y moet na hulle portfolios toe gaan sodat jy hulle fotos hoog kan rate, en selfs kommentaar lewer.

 

So ek dink ek gaan van nou af net kommentaar lewer op mense se goed waarvan ek regtig hou, of vir mense van wie ek regtig hou, of oukies wat die moeite doen om sinvolle kritiek op my goed te lewer.

 

sela. (o ja, dankie vir die kommentaar)

Link to comment

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
×
×
  • Create New...