Jump to content

Belladale


jh de beer

From the category:

Uncategorized

· 3,406,218 images
  • 3,406,218 images
  • 1,025,779 image comments


User Feedback

Recommended Comments

Nou toe nou. Ek dog ek is die enigste ou wat 'donker' fotos neem. In my opinie is hierdie uitstekend. Eers pla die donker van die voorgrond, maar soos wat mens die huisie en bome sien, begin dit sin maak. Die silouette van die bome is uniek want gewoonlik is so iets in die agtergrond. Nou is daar 'n huisie met detail in die agtergrond. Miskien is die agterstevoorgeid hoekom dit so 'n unieke foto is. Tussen hakies - nice wolke .....
Link to comment
... wat sou my laat dink het dit is hoegenaamd nie 'n 'donker' foto nie - ek sien net oral lig uitbreek. Net die huis, wolke, twee bome en voorgrond sou ook vir my baie goed gewerk het.
Link to comment

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
×
×
  • Create New...