Jump to content

From the category:

Journalism

· 52,937 images
  • 52,937 images
  • 176,735 image comments


Recommended Comments

Kudos vir die blote feit dat jy daar was. En veilig teruggekom het. Goeie komposisie - en dit vertel 'n storie. Dit hou die kyker vir 'n rukkie besig.

 

Ek wonder net oor die mense in die agtergrond - dit is jammer hulle koppe is afgesny. Ek voel ek wil of hulle gesigte ook sien vir konteks, of hulle behoorlik afsny om hulle regtig deel van die agtergrond te maak.

 

Ek dink dit sal ook netjies wees as jy bietjie agtergrond kan gee hier vir die liewe mense van PN. Wat het jy daar gedoen? Hoe het dit gebeur dat jy daar beland het? Was dit moeilik - hoe het die mense dit hanteer? Moes jy hulle betaal om hulle af te neem - en wat is jou siening daaroor?

 

Of nie. Dis natuurlik jou keuse ;-)

Link to comment
.... en so het Ken Oosterbroek ook 'great fotos' in die townships geneem, en kyk wat gebeur toe.... wat natuurlik nie seg dat hierdie foto nie 'n goeie foto is nie, maar ek wonder oor die fotograaf se (nie-fotomatige) oordeel.... ja, oukei, en natuurlik sou ek ook graag so 'n foto wou geneem het...
Link to comment
Great DOF, pretty tonality. I would like to see the two lads in the background uncropped and facing the frame. I love this shot. Cheers, Jay
Link to comment

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account in our community. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
×
×
  • Create New...